Mikrogolf -Oond Fudge

it 125 gr botter/goeie margarine  en 2 k suiker, in diep mikrogolfoon-bak en smelt vir 1 min in mikrogolfoond. Voeg 1 blik kondensmelk by en meng goed,  Mikrogolf vir 8 minute en roer elke 2 minute. Klop 1 t vanillageursel by en gooi uit in gevoerde, gesmeerde bak. Koel af en sny in blokkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos