Mikrogolf Sjokolade Ringkoek

Sif saam: 1 k koekmeel, 2 t bakpoeier, 1 E kakaopoeier en kwart t sout. Voeg by: 1 k suiker.   Klits saam: 2 eiers, 2 E olie 1 t vanilla en 1 k kookwater. Meng bymekaar en klits deur. Skep in gesmeerde ringpan vir mikrogolfoond. Plaas piering onderste bo in oond en plaas pan, bo-op. Mikrogolf op hoog vir 8 minute . Haal uit en laat staan vir 2 minute, Keer uit en laat koud word.  Versier soos verkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos