Mklike Sjokoladekoek

Bak sjokoladekoek van 1 groot Chocolate Cake Mix (2 x 20 cm panne)  Koel af en maak Versiersel..   Maak 2 pakkies kits sjokoladepoeding aan met 300 ml melk. Plaas in yskas tot gestol en smeer tussen- en bo-op koeklae.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos