Tot Sy eer.
Search

Mosterd Groenbone

mosterdboneKook 500 gr groenbone, gekerf in bietjie water vir 5 minute, Dreineer en hou eenkant. Braai 3 uie in skywe gesny, in bietjie olie tot begin verbruin, in groot kastrol. Voeg by: 2 t kerriepoeier, 1 t borrie, 2 E mosterdpoeier enĀ  2 E maizena. Roer tot glad en voeg vlg bestandele by: 1 k suiker, 1 k wit asyn, 1 t sout, 1 k sultanas, 1 k water en die 500 gr groenbone.Laat vir 10 minute saggies prut.Skep in gesteriliseerde bottels en bere vir 1 week voor gebruik. Bedien

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos