Tot Sy eer.
Search

Murgpampoentjie gebak

  • 350 g murgpampoentjies

  • 1 groot eier

  • ½ k gerasperde pecorinokaas

  • ½ k panko-krummels (japanese krummel vir diepbraai doeleindes)

  • Vervang panko krummels met gewone broodkrummels

  • 1 fyngemaakte knoffelhuisie

  • Rasper die murgpampoentjies en druk dit met handdoekpapier droog.

  • Meng met die eier, pecorinokaas, panko-krummels en knoffel.

  • Skep eetlepels vol van die mengsel op ’n groot bakplaat wat met kleefvrye kossproei gespuit is en vorm langwerpige hopies.

  • Bak by 180 °C vir 20 minute tot goudbruin. Draai ná 10 minute om.

  • Sit voor met ’n sous van suurroom en vars grasuie.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos