Tot Sy eer.
Search

Neute Sjokolade Blokkies

Smelt 1 k growwe grondbonebotter, halwe k heuning of stroop, halwe k botter in kastrol.  Roer vlg by; 1k growwe klapper. 2 k rou hawermout, halwe k gekapte neute van jou keuse, 200 gr melksjokolade, 1 t vanilla geursel en knippie sout. Roer tot sjokolade gesmelt is. Haal van plaat af en gooi in gesmeerde pan.Druk plat met agterkant van lepel. Stol in yskas. Sny in blokkies en verpak in bak met deksel.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos