Noodle Slaai.

Noodle slaaiMeng saam; 1 pak gaar noodles (skulpies, skroefies), 1 gekapte ui, 3 e suiker, 1 k tamatiesous, 100 ml olie, 4 E asyn, 2 t kerriepoeier, 1 blikkie, 410 gr, gedreineerde, pynappelstukke, halwe greenpepper, gekap, 2 E soetrissie (sweet chillie), sous. Kan ook 2 E mayonaise byvoeg as jy wil. Meng goed deur skep in glasbak en laat 2 ure staan voor gebruik. In plaas van pynappel, kan jy ook perskeskywe gebruik en seldery stukkies by voeg

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos