Tot Sy eer.
Search

Nutella Brownies

Oond 180 gr C.    Voer en smeer 1 vierkantige koekpan. Meng in bak: 1 pottjie Nutella sjokolade, 2 groot eiers, 8 E koekmeel, 2 E bruismeel en knippie sout. Skep beslag in koekpan en bak vir 20 minute en draai oond temperatuur na 160 gr C vir 10-15 min. Moet gestol wees in middel maar nog klam. Koel af en sny in blokke.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos