Nutella Oats Koekies

Smelt in kastrol: 3 E botter en ‘n halwe k bruin suiker, voeg 125 ml melk by en 1 E kakaopoeier, meng deur. voeg by: kwart k growwe peanutbutter en driekwart k nutella sjokolade. Smelt alles saam en trek van stoof af. Roer 2 k rou oats by en skep hopies op skinkbord gevoer met bakpapier. Stol in yskas.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos