Nuttywheat Beskuit

Oond 180 gr C.    In bakskottel: 750 ml bruismeel, 5 k Nuttywheat meel, 30 ml bakpoeier en 1 t sout.   Vryf 500 ml margarine daarin en voeg 1 k suiker en 1 k gemengde sade en 1/2 k sultanas in.  Klits 2 eiers en 5400 ml karringmelk saam en voeg by droë bestandele by. Meng deur en  vorm balletjies en plaas in gesmeerde panne.   Bak 1 uur tot gaar.  Koel effens af, keer uit pan en laatr afkoel. Breek in stukkies en pak in plat panne.  Droog uit by 100 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos