Oats Neute Stafies

Oond 180 gr C. Meng saam: 250 ml gesmelte botter en 250 ml heuning. Voeg vlg droee bestandele by: 750 ml rou oats, 750 ml volkoring of nuttywheat meel, 1 k sonneblomsaad, 1 k klapper en kwart t sout. Meng bestandele goed deur en skep in gesmeerde, met bakpapier gevoerde bakplaat. Bak vir 35 minute en koel af, haal versigtig met bakpapier uit en sny in stafies

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos