Oats Piesangbrood

Oond 180 gr C.  In bak:  250 ml hawermout, 375 ml bruismeel, 1 t koeksoda en halwe t sout.   Klits saam: 2 eiers, 50 ml olie, 250 ml bruinsuiker. Voeg 125 ml melk en 1 E suurlemoensap by. Druk 3 ryp piesangs fyn met vurk en roer by deeg. Skep in gevoerde, gesmeerde broodpan. Sprinkel growwe oats bo-oor.  Bak vir 45-50 minute tot gaar. Keer uit op afkoelrakkie.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos