Olie Skons [maklik]

Oond 200 gr C.

In mengbak: 4 k koekmeel, 5 t bakpoeier, 5 ml sout.
Klits saam: 325 ml melk, 125 ml kookolie, 2 eiers en 1 E suurlemoensap of wit asynVoeg by droë bestandele en meng liggies saam, moenie baie hanteer nie.
Sruk deeg platter op meelbestrooide oppervlak en druk skonsies af.   Plaas op gesmeerde bakplaat, smeer met geklitste eier of melk en bai vir 20 minute tot goudbruin en gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos