Ongebakte Peanut Blokkies

Spuit ‘n bakplaat met kossproei. Smelt 1 k peanutbotter, 2 E botter, 1 k bruinsuiker, 1k stroop saam oor lae hitte. Haal van stoof af en roer deur. Voeg 1 k peanuts en sultanas-mengsel en 4 k fyner gerolde post toasties by. Roer goed deur en druk in pan. Verkoel tot stewig en sny in blokkies

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos