Ongebakte Sjokolade Klontjies

Verhit in kastrol; 2k suiker, 1 k melk, 5 E botter, 4 E kakaopoeier en ‘n knippie sout.  Kook saggies vir 10 minute. Roer 2 t vanillageursel by.  Roer dan by; 3 k hawermout, 1/2 k klapper 100 gr grofgekapte pekan neute. Roer tot verdik. Skep lepels-vol op gevoerde, gesmeerde bakplaat. Laat stol.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos