Oorskiet Rys Slaai

unnamedIn groot mengbak: 3 k gaar rys, 1 groot ontvelde, ontpitte tamatie in blokkies, 1 groen soetrissie in blokkies, 1 blikkie heel mielies, dreineer, 1 klein blikkie geelperskes kleiner gesny, halwe k gevriesde ertjies, halwe t kerriepoeier, 2 E kookolie, 3 E bladjang en halwe k mayonaise. Meng liggies deur en plaas in yskas voor bedien.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos