Tot Sy eer.
Search

Oreo koekie-Truffels.

oreo truffles-1Rol 2 pakkies oreo koekies fyn. Meng 1 bakkie, 250 gr, gladde roomkaas by. Maak jou hande klam met bietjie water en rol bolletjies. Pak op gevoerde skinkbord en plaas in vrieskas vir half uur. Smelt sjokolade en koel effe af. Rol bolletjies van mengsel, een vir een in sjokolade met 2 vurke. Plaas weer op skinkbord en sprinkel gerasperde sjokolade oor, flake, of sjokolade vermicilli. Plaas in yskas en bedien met koffie.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos