Verhit 1.5 L water tot kookpunt, kook 2 minute. Roer 1 pakkie jellie [rooi, groen, oranje of geel] by tot opgelos, kook weer vir 2 minute. Haal van stoof en roer 15 ml sitroensuur en 1 t suurlemoensap by. Koel af en gooi in bottels.Stoor in yskas. vir bediening, gebruik kwart glas stroop en vul met yskoue water of sodawater en ys