Outydse Ryspoeding

Oond 180 gr C,    Verhit 2 k melk en voeg 1 k gaar rys en 1 E botter by.    Klits 3 eiergele, 2 t maizenza,  1/4 t sout, 1/2 k suiker en 1 t vanilla essens saam.  Roer dit gelydelik by melkmengsel op stoof. Prut deur. Klits 3 eierwitte styf. Haal kastrol van stoof en vou eierwitte in.  Skep in diep oondbak. Bak 30 minute tot goudbruim.    Sprinkel kaneelsuiker oor, of bedien met dun vla, of eet met skep vanilla roomys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos