Outydse Soetkoekies

Sif saam in mengbak: 750 ml koekmeel, 5 ml koeksoda, halwe t sout, 5 ml fyn kaneel, en 5 ml gemengde speserye. Voeg 250 ml suiker by en vryf 100 gr sagte margarine en 125 gr varkvet of sagte Holsum [kookvet] in droë bestandele. Maak aan met 2 groot geklitste eiers en 60-80 ml soetwyn.  Laat deeg vir 2 ure staan.  Oond 180 gr C.  Rol deeg uit en druk koekies af. Plaas op gesmerde oondplaat en bak vir 15-20 minute tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos