Outydse Vla Tert [Melktert]

Oond 180 gr C.   Klits saam: 3 eiers, 1/2 k suiker, 1/4 t sout, 1/2 t fyn neutmuskaat, 2 en 2/3 k melk, 1 t vanillageursel.  Klits goed deur en gooi in gebakter tertkors.  Bak vir 35-40 minute. Tert moet nog effe “wobble” in middel. Sprinkel fyn neutmuskaat bo-oor en laat heeltemal afkoel.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos