Pampoen Tert 2

Oond 180 gr C. Meng saam: 2 k gaar, fyn pampoen, 2 geklitste eiers, 1 k room, 1 k melk, 1 k suiker, 2 t bakpoeier, 125 ml koekmeel en halwe t sout. Skep in tertbak wat in oond kan gaan. Bak vir 1 uur. Jy kan kaneelsuiker bo-oor gooi voor jy dit bak.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos