Pampoen Tert

Oond 180 gr C.     Vulsel:  Meng alles saam: 3 k gaar, fyn pampoen, 2 eiers, 1/2 k bruinsuiker, 4 E gouestroop, 1/2 t sout, 1 t fyn kaneel en 1 bakkie gladde maaskaas.  Skep in gaar tertkors en bak vir 40 minute. Bedien met geklopte room.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos