Pampoenbrood

Oond 180 gr C.    Sif 500 ml bruismeel, halwe t sout en 1 ml koeksoda. Roer 250 ml suiker by. Meng 250 ml fyn, gaar pampoen, 2 geklitste eiers en 65 ml olie en roer by droë bestandele. Skep in gevoerde, gesmeerde broodpannetjie en bak vir 50 minute tot gaar. Koel 10 minute in pan af en keer uit. Eet met botter.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos