4 skorsies
500 ml melk
3 eiers
250 ml suiker
50 ml koekmeelblom
kaneelsuiker
Kook die skorsies tot sag en krap uit die dop.Meng al die bestanddele saam en gooi kaneelsuiker oor. Bak by 180ÂșC vir 45 minute.