Pampoenpoffertjies

Meng saam: 2 k gaar, fyn pampoen, 3/4 k bruismeel, 3 eiers, 1/2 t fyn kaneel, 1/2 t sout.    Bak lepels-vol in medium warm, diep  olie. Dreineer op kombuispapier en skep in bak.   Gooi vlg sous 0or:  Verhit 1/2 k melk, 1/2 k water, knippie sout , 1 E margarine en 1/2 k suiker.    Roer 3 t maizena in bietjie water en roer by melk sodra begin kook. Roer met draadklitser vir klonte.  Voeg 1 t karamelgeursel by.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos