Pampoentert

Oond 180 gr C.    Gaar tertkors.    Vulsel: Meng alles saam:  3 k gaar, fyn pampoen, 2 eiers, 1/2 k bruinsuiker, 4 E gouestroop, 1 bakkie gladde maaskaas [250 gr] 1 t fyn kaneel, 1/2 t sout.  Skep in kors en bak vir 40 minute tot gestol.  Bedien met styfgeklopte room.  Sprinkel fyn kaneel oor.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos