Tot Sy eer.
Search

Pannekoek

Klits saam in mengbak: 2 k koekmeel, 1/2 k kookolie, 3 eiers 1/2 t sout, 2 k water, 1 k melk, 1 t bakpoeier en 2 t asyn. Laat rus vir 1 uur. Gooi min olie in pan en maak warm op gasstofie. Skink deeg in pan tot boom bedek. As daar borreltjies bo-op deeg verskyn, draai pannekoek om met eierspaan. Sprinkel kaneelsuiker oor en rol op.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos