Tot Sy eer.
Search

Pannekoekies met Vulsels

500 ml koekmeel.2,5 ml sout.3 ml bakpoeier.2 eiers.600 ml melk.60 ml room.30 ml gesmelte botter.Klits alles saam (verkieslik in versapper)tot goed gemeng.Vulsel:  Maak ‘n witsous van:  100 ml bo tter / margarien.100 ml koekmeel.400ml melk.3 ml sout.1 ml peper.Voeg 200 ml gerasperde chedderkaas by en 5 ml aangemaakte mosterd.Kies een van die volgende om by witsous te roer:  Tuna + 2 gebraaide ui.Ham, in blokkies gesny + 2 gebraaide uie.Spek en spinasie + 2 gebraaide uie.Lewer ± 20 pannekoekies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos