Pasteideeg

Meng in voedselverwerker: 500 gr bruismeel, 1 t sout en 250 gr gerasperde yskoue botter. Maak aan met 500 ml room tot sagte hanteerbare deeg. Bedek met kleefplastiek. Verkoel 30 minute in yskas.  Gebruik vir soet of sout vulsels.  Smeer boonste deel met geklitste eier en bak by 200 gr C tot goudbruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos