Peanutbotter Brownies

Oond 160 gr C.  Meng saam: 500 ml suiker, 125 ml kakaopoeier, 80 ml olie, 4 eiers en 2 t vanilla geursel. Klits saam vir 5 minute. Klits 2 groot E peanutbotter by en sif 2 k bruismeel en knippie sout by. Klits deur. Skep in gevoerde, gesmeerde vierkantige koekpan en bak vir 30 minute. Moet nog effe klam in middel wees. Koel af en sny in blokkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos