Peanutbotter Koekies

Oond 180 gr C.     Meng saam in bak: 1 k peanutbotter, 1 k suiker, 1  groot eier en 1 E bruismeel en knippie sout. Rol van mengsel in bolletjies [2 teelepels] en pak op gevoerde bakplaat. Druk koekies effe platter met vurk en bak vir 10 minute tot goudbruin.  Jy kan koekies ‘n vulsel van karamel kondensmelk gee en op mekaar plak.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos