Peanutbotter Roomys

Neem 2 gevriesde ryp piesangs. Sny in stukke en maak fyn in voedselverwerker. Voeg 3 E peanutbotter en 2 t heuning en knippie sout by. Verwerk tot goed gemeng. Skep uit in plastiekbak en vries oornag. Bedien met sprinkel peanuts en sjokoladesplinters as jy dit verkies, of geniet dit net so.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos