Pekan Neut Koekies

Oond 180 gr C.  Klits 250 gr sagte margarine, 60 ml suiker en 1 t vanilla saam. Roer 2 k bruismeel, kwart t sout en 1 en halwe k gekapte pekanneute by. Laat rus deeg vir 5 minute. Rol balletjies, plaas op gesmeerde oondpan en druk platter met vurk. Bak vir 15-20 minute.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos