Pepperment Karameltert

Klits 1 pakkie caramel poeding  met 300 ml melk. Klits 1 houer [250 ml] room styf en klits 1 blikkie caramel kondensmelk by, ook kwart t peppermint geursel. Roer caramel poeding by en pak lae met Tennis beskuitjies. Rasper peppermint sjokolade bo-oor.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos