Perske Hoender

Oond 180 gr C.

Rol 8-10 stukke hoender in 1 pakkie sampioensop.
Pak in oondbak, sprinkel liggies met horenderspeserye. . Voeg 1 gekerfde ui en 1 blikkie sampioene by.
Gooi dan 1 groot blik ingelegde perskeskywe met stroop bo-oor.
Bak vir 1 en 1/2 uur tot sag en gaar.
Plaas onder ‘grill’en bak mooi bruin.
Bedien met wit rys en slaai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos