Perske Hoender.

Sprinkel paprika en hoenderspeserye oor 8 stukke hoender. Braai in bietjie olie. Pak in oond casserol. Braai 1 gekapte ui en mushrooms, gesny, ook greenpepper as jy wil, in olie. Meng 1 pakkie sampioen soppoeier met 1 k perskesap. gooi oorhoende saam met uie en sampioene. Skep 1 klein blikkie perskeskyfies, met sous en al oor hoender. Bak 1 uur by 180 gr C. Bedien met wit rys en groente.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos