Piesang Plaatkoekies

Druk 1 ryp piesang fyn en voeg 2 eiers, 1 E bruismeel en knippie sout by. Klits met eierklitser. Braai in medium-warm botter in pan. Draai om en braai goudbruin.  Bedien met gebraaide piesang en stroop.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos