Piesangbrood

In mengbak: 2 k bruismeel 1/2 t sout en 1/2 t fyn kaneel. Vryf 125 gr sagte margarine in meel. Gooi 2/3 k suiker by asook gerasperde skil van 1 suurlemoen, 2 eiers en 6 E heuning Roer ook 3 fyngedrukte ryp piesangs by. Meng goed deur en skep in gevoerde, gesmeerde broodpannetjie Bak by 180 gr C vir 1 uur.  Toets met toetspen of gaar.  Laat afkoel en sny in snytjies met botter gesmeer.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos