Tot Sy eer.
Search

Piesangroomtert

Maak 1 pakkie choc Crust koekies fyn in voedselverwerker en voeg 2 E gesmelte botter by.

Druk helfte van krummels in diep tertbak.
skil 8 ryp piesangs, sny in ringe en pak die helfte bo-op tertkors.
Skep 1 blikkie karamelkondensmelk bo-oor en smeer gelyk.
Klop 250ml room styf en skep helfte op karamelkondensmelk.
Herhaal proses, begin met orige krummelsPlaas in yskas tot gebruik.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos