Tot Sy eer.
Search

Piesangslaai

Neem 1 blikkie vrugtekelkie ingemaakte vrugte, dreineer, Skep in mooi glasbak, Voeg by: 6 ryp, gesnyde piesangs, 1 blikkie grenadilla moes. Nou kan jy enige van die vlg twee byvoeg:
1. 1 Klein houertjie grenadilla yogurt.
2. 2 E mayonaise gemeng met 2 E kondensmelk.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos