Pizza Brood.

Sny een groot lang brood oop en smeer met knoffelbotter.  Braai 1 gekapte ui en 2 gekapte tamaties tot droog. Voeg gesnyde sampioene na smaak by en voeg dan gekapte koue vleis by.  Skep in brood en strooi gerasperde cheddar- en motzerella kaas bo-oor.  Sit in pan wat uitgevoer is met tinfoelie., Plaas onder oond se rooster. Bak tot kaas gesmelt. Geniet vir ligte ete.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos