Tot Sy eer.
Search

Pizza Rolletjies.

Oond 200 gr C.   Braai saam in bietjie olyfolie; 1 gekapte ui, 1 gekapte greenpepper, 1 t fyn knoffel, 1 pakkie sampioene, in stukkies gesny en 1 pakkie bacon stukkies.  Dreineer en plaas eenkant om af te koel.  Rol 1 kg winkeldeeg in ‘n reghoek en skep bacon mengsel oor deeg.  Sprinkel 2 k gerasperde kaas bo-oor.  Rol deeg versigtig in lengte op. Sny met skerp mes in stukke en plaas op gesmeerde bakplaat.  Bak tot goudbruin en gaar.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos