PYNAPPEL HOENDERSLAAI

Meng saam in bak;   2 gekookte hoenderborsies in stukkies gesny, 1 blik pynappelstukkies, dreineer, komkommerblokkies, rooi ui skyfies, rooi/groen pepper stukkies, blaarslaai en gevriesde ertjies en mielies [opsioneel]  Skep in mooi slaaibak en dien op met slaaisous van jou keuse.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos