Pynappel Kondensmelk Tert

Meng 1 blik kondensmelk en 1/2 k suurlemoensap. Roer 1 blikkie fyn, dreineerde pynappel by. Klits 250 ml room styf en vou in mengsel.    Skep in koekiekors en plaas in yskas tot gebruik.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos