Tot Sy eer.
Search

Pynappel Poffers

Meng alles saam; 375 ml bruismeel, 125 ml suiker, knippie sout, 1 eier, 1 blikkie gedreineerde fyn pynappel en  2 E sweet chilliesous [opsioneel]  Bak t-lepels vol in diep medium-warm olie.  Dreimeer op kombuispapier. Bedien met stroop of heining.  Jy kan ook bietjie kaneelsuiker oorsprinkel.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos