Pynappel-poffers

Meng saam:  373 ml bruismeel, knippie sout, 125 ml suiker, 1 eier, 250 ml melk, 1 blik gedreineerde fyn pynappel en 1 E soetrisssie-sous.  Skep lepels-vol in diep olie (medium-warm). Bak tot goudbruin. Dreineer op kombuispapier. Bedien met heuning.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos