Tot Sy eer.
Search

Pynappelkoek

Oond 180 gr C.   Sif saam: 560 ml Koekmeel, 4 t bakpoeier, 1/2 t sout. Klits saam: 1 k suiker en  4 eiers tot romerig. Roer meelmengsel in en ook 250 ml klapper. Roer 1 blikkie fyn pynappel by, sous en al en ook 1 t lemoengeursel.  Jy kan ook ‘n kwart k gesnyde rooi cherries by voeg.  Skep in groot gevoerde, gesmeerde koekpan.  Bak vir omtrent ‘n uur. Jy kan ook ‘n ringkoekpan gebruik. Smeer dit net ekstra.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos