Tot Sy eer.
Search

Radio Poeding

Oond 180 gr C.  Kook die sous saam in groot kastrol— 6 k water, 2 k suiker, kwart t sout, 1 t vanilla geursel.  Maak deeg vir poeding—- Meng alles saam in mengbak: 2 k Bruismeel, 1 groot eier, 1 E sagte botter, 1 k suiker, 2 t fyn gemmer, 2 E appelkoos konfyt, knippie sout, 1 E asyn en los 1 t koeksoda op in 1 k melk en roer by.  Gooi warm sous in groot, diep casserol bak en skep deeg versigtig in. Sit deksel op en bak vir 1 uur.  Bedien met vla.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos