Ratatouille

Oond 180 gr C.  Pak in lae in bakskottel: 2 groot gekapte uie. 3 Tamaties skywe, 2 rooi soetrissies, ontpit, in skywe, 1 groen soetrissies in skywe. Paar  murgpampoentjies in skywe gesny.  Meng saam: 2 E tamatiepasta, 4 E kookolie, 2 E suiker, 2 t sout, 1 t origanum. gooi oor groente, skud bak dat sous oral inloop. Bedek met tinfoelie en bak vir een uur. Bedien saam met koue vleise.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos